ons trou venue

A Lodge @ Bloem

A Lodge at Bloem is pefekte keuse vir 'n rustige wegbreek naweek. A Lodge is aan die westelike buitewyke van Bloemfontein geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1 (3 km). Alle geriewe is rolstoelvriendelik. Met 16 luukse eenhede - volledig toegerus, 4 gesinskamers en 1 kothuis, skep ons elegant versierde eenhede die ideale atmosfeer vir die perfekte ontspanning. Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei.


HOE OM DAAR TE KOM
van Blerk Avenue Groenvlei Bloemfontein
GPS-koördinate: 29°04'23.9"S 26°10'13.0"E

DRAG
Semi-formeel

Havisham Park
The Locations