Geskenk Wenk

Julle teenwoordigheid is vir ons 'n groot genoeg geskenk, maar vir die wat steeds ietsie wil gee, laat ons ‘n wenk:

Ons nessie is reeds geveer, daarom sal ons 'n koevertjie meer waardeer.