Carl and Mandy Basson - 1 May 2010

Real Weddings Bloemfontein

Wie is dié gelukkige paartjie?

Bruid Mandy Jampies - Snr Asst Beampte:Akadiemse Studente dienste (UFS)
Bruidegom Carl Basson - Paramedic (Netcare)

Bloemfontein Weddings

Hoe het julle ontmoet?

 

Ons het maar altyd mekaar geken. Maar het begin gesels en vriende word by die Sentrale Universiteit van Tegnologie waar hy geswot het en ek gewerk het.

Bloemfontein Weddings

Hoe het hy jou gevra om te trou? Vertel ons asseblief!

 

Hy het my ouers se toestemming gevra om te trou en daarna geboksie met n ring vir my gegee en gesê "jou pa se ek kan met jou trou hier is jou ring". Ek was skoon stom geslaan, maar het toe maar ja gesê.

Bloemfontein Weddings

Hoe het julle die GROOT DAG saam ervaar?

 

Was die mooiste dag van ons lewe. Ek persoonlik kon nie wag om hom te sien nie. As ons kon sou ons elke Saterdag wou trou.

Die troue was als en meer waarvan ons gedroom het. Ons het elke oomblik van die troue geniet.

Bloemfontein Weddings

Enige advies vir paartjies wat binnekort gaan trou?

 

01.Moet nie als prober self doen nie

02.Neem mekaar se opinies in ag

03.Geniet die troue

04.Bly kalm

05.Moet nie dinge tot op die laaste oomblik los nie

Bloemfontein Weddings

Wie het gehelp om julle GROOT DAG spesiaal te maak?

 

Venue City Hall Bloemfontein
Decor Juanita Ferris
Blomme Waldorfs
Kos Juanita Ferris Catering (Fauna) - 051 421 3770
Troukoek Aunty Sharon (Jhb)
Fotograaf Louis Pieterse - 071 683 7777
Musiek/DJ Tobias - 076 167 9772
DVD Bruce (Candid video) - 082 578 4036
Troukar My pa se BMW
Geskenkies Boksies met hot chocolate en lepels met kralle. Self gemaak
Skryfbehoeftes/Kaartjies Paper paradise (Mimosa Mall) - 051 444 6084
Trourok Daniel Ellis - 082 893 7694
Skoene YDE
Hare Ellen (Scissors) - 051 430 4652
Naels Chantelle - 078 636 9008
Grimering Cariona - 076 144 1113
Verloof- en trouringe Verloof ring (American Swiss) - 051 444 3449
Trouringe (Jewel craft) - 051 444 0327
Bruidegom se klere Edgars, Stanwell

Bloemfontein Weddings