You are here:   Home Wedding Vendors In Bloemfontein Invitations Eloise van Rensburg Photography
Wedding Suppliers Bloemfontein

Eloise van Rensburg Photography

Eloise van Rensburg Photography R55, Middellaan, Mooiwater, Bainsvlei, Bloemfontein
South Africa
9301

Contact Person: Eloise van Rensburg
Cell: 082 454 6456
Fax: 086 656 9946


Click here to visit our website

Die huweliksdag is 'n groot hoogtepunt in ‘n paartjie se lewe. Almal droom van 'n sprokies troue ... Ons is mal daaroor om daardie goue oomblik vir julle verewig vas te vang. Met jare se ondervinding in die foto en video bedryf, streef ons daarna om altyd net die beste vir ons kliënte te bied.

Ons dienste sluit ondermeer die volgende in:

  • Digitale en film fotografie
  • Digitaal gemanupileerde foto's
  • Foto's op CD
  • Trou-albums
  • Trou uitnodigings
  • Dankie-kaartjies
  • Foto's op DVD
  • Ten volle geredigeerde dvd's
  • Klank opnames

Toerusting van hoogstaande gehalte word gebruik om die beste kwaliteit te verseker. Dus kan ons jou 'n wye verskeidenheid van dienste bied wat jou sak sal pas. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie en om na ons portefeulje te kom kyk. Die gehalte van ons werk spreek vanself. Sien is glo ...


Contact Eloise van Rensburg Photography

Please complete the form below as completely as possible including all the required fields.









Security Code:

Our Reviews

  Hits: 833